Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

GENESIS 21:17-18

GENESIS 21:17-18 AFR83

God het die kind hoor huil, en die Engel van God het uit die hemel na Hagar geroep en vir haar gesê: “Wat is dit, Hagar? Moenie bang wees nie, want God het die kind daar waar hy lê, gehoor. Staan op, tel die kind op en troos hom, want Ek sal hom 'n groot nasie laat word.”

Video vir GENESIS 21:17-18

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 21:17-18