Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

EFESIËRS 3:17-18

EFESIËRS 3:17-18 AFR83

dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees. Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek.