HANDELINGE 12:14
HANDELINGE 12:14 AFR83
Toe sy Petrus se stem herken, was sy so bly dat sy nie die deur oopgemaak het nie, maar binnetoe gehardloop het om te vertel dat Petrus by die deur staan.