Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Joël 2:1

Joël 2:1 DB

Blaas op trompette in Sion om die mense te waarsku, maak ’n groot geraas op die berg daar in Jerusalem waar my tempel staan! Bewe, mense van Juda, want die dag waarop die Here na ons toe kom, is naby!

Versbeeld vir Joël 2:1

Joël 2:1 - Blaas op trompette in Sion om die mense te waarsku, maak ’n groot geraas op die berg daar in Jerusalem waar my tempel staan! Bewe, mense van Juda, want die dag waarop die Here na ons toe kom, is naby!