Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

DEUTERONÓMIUM 5:33

DEUTERONÓMIUM 5:33 AFR53

In al die weë wat die Herejulle God julle beveel het moet julle wandel, sodat julle kan lewe en dit met julle goed kan gaan en julle die dae kan verleng in die land wat julle in besit sal neem.