Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

DEUTERONÓMIUM 5:21

DEUTERONÓMIUM 5:21 AFR53

En jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie; en jy mag nie na jou naaste se huis hunker nie — na sy landerye of sy dienskneg of sy diensmaagd, sy os of sy esel of iets wat van jou naaste is nie.