Maar baie naby jou is die woord, in jou mond en in jou hart, om dit te doen.
Lees DEUTERONÓMIUM 30
Deel
Vergelyk alle weergawes: DEUTERONÓMIUM 30:14
7 Dae
The Chosen en BibleProject het hierdie leesplan ontwikkel om mense te help nadink oor Jesus se identiteit en die aard van God se koninkryk, soos voorgestel in die Evangelies. Hierdie sewe-dag-leesplan bevat verwysings na The Chosen se vyfde reeks, opsommings, besprekingsvrae en Skrifgedeeltes. Hierdie leesplan ontgin temas in Jesus se laaste week in Jerusalem soos geregtigheid, gebed, status en die dood.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!