Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

II KORINTHIËRS 10:3-5

II KORINTHIËRS 10:3-5 AFR53

Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie; want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp, terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van God, en elke gedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid aan Christus,

Gratis leesplanne en oordenkings oor II KORINTHIËRS 10:3-5