Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

I SAMUEL 30:6

I SAMUEL 30:6 AFR53

En Dawid het dit baie benoud gehad, want die manskappe het gepraat om hom te stenig; want die siel van al die manskappe was verbitterd, elkeen oor sy seuns en sy dogters; maar Dawid het homself versterk in die Here sy God.