Openbaring 7:15-16
Openbaring 7:15-16 SPC
en is daarom voor die troon van God en dien Hom dag en nag in die tempel en Hy wat op die troon sit, sal by hulle bly. Yeg 37:27 Hulle sal nooit honger wees en nooit dors hê nie en nie die son of enige hitte sal op hulle brand nie, Yes 49:10




