Hebreërs 11:8-9
Hebreërs 11:8-9 SPC
Deur vertroue het Avraham, toe hy geroep is, Gen 12:1-5 gehoorsaam weggetrek na die plek wat hy, deur te gaan, as ’n erfenis sou ontvang en het hy uitgegaan sonder om te weet waarheen hy gaan. Neg 9:7-8 Deur vertroue het hy as ’n vreemdeling gaan bly in die land wat aan hom belowe is en in tente gebly saam met Yitz’gak en Ya’akov, kinders van sy erfenis van die belofte, Gen 12:8; 13:15





