Openbaring 6:5-6
Openbaring 6:5-6 PWL
Toe Hy die derde seël oopgemaak het, hoor ek die derde wese sê: “Kom!” Let op, ’n swart perd en hy wat daarop sit, het ’n weegskaal in sy hand en ek het ’n stem tussen die vier wesens hoor sê: “’n Kilogram graan vir ’n denarion en drie kilogram gars vir ’n denarion en moenie die olyfolie en die wyn beskadig nie.”


