Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Openbaring 22:18-19

Openbaring 22:18-19 PWL

Ek getuig teenoor elkeen wat die boodskap van die profesie van hierdie boek hoor: wie ook al by hierdie dinge byvoeg, God sal die plae, waarvan in hierdie boekrol geskrywe is, op hom sit en wie ook al iets van die boodskap van hierdie profesie uit die boekrol wegvat, God sal sy deel wegvat uit die boekrol van die lewe en uit die afgesonderde stad uit, die dinge waarvan in hierdie boekrol geskryf is.

Video vir Openbaring 22:18-19

Gratis leesplanne en oordenkings oor Openbaring 22:18-19