Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Openbaring 19:15

Openbaring 19:15 PWL

en uit hulle monde gaan daar skerp swaarde uit Yes 49:2; Yir 48:10; Open 1:16; 2:12,16; 19:21 waarmee hulle die nasies sal doodmaak en Hy sal vir hulle ’n Herder met ’n ysterstaf wees Ps 2:9; 149:6-9 en Hy trap die parskuip van die wyn van die woede van God, wat alles vashou, uit. Yo'el 3:13

Video vir Openbaring 19:15

Gratis leesplanne en oordenkings oor Openbaring 19:15