Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Openbaring 17:8

Openbaring 17:8 PWL

Die dier wat jy gesien het, was nie en is nie en is op die punt om uit die see uit op te kom en gaan na vernietiging. Dan 7:19-25 Hulle wat op die aarde bly, wie se name nie van die skepping van die wêreld af in die boek van die lewe geskryf is nie, sal hulle verwonder as hulle die dier sien wat was en nie is nie en naderkom.

Video vir Openbaring 17:8