Openbaring 12:5-6
Openbaring 12:5-6 PWL
Sy het geboorte gegee aan die Seun, Mik 5:2,3 wat as Herder al die nasies met ’n ystersepter sou regeer en haar Seun is weggeruk na God en Sy troon. Yeg 37:24; Yog 10:16 Die vrou het na die wildernis gevlug, waar die plek was wat God vir haar voorberei het sodat sy vir eenduisend twee honderd en sestig (1260) dae lank versorg sou word.



