Openbaring 12:3-4
Openbaring 12:3-4 PWL
’n Ander teken het in die hemel verskyn en let op, daar was ’n groot draak van vuur met sewe koppe en tien horings Dan 7:7,24 en op sy koppe was sewe krone. Sy stert het ’n derde van die sterre van die hemel saamgesleep en hulle op die aarde gegooi. Die draak het voor die vrou, wat op die punt was om geboorte te gee, gestaan sodat hy haar Seun kon opeet, sodra sy geboorte gegee het.



