Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Openbaring 12:1-2

Openbaring 12:1-2 PWL

’n Groot teken het in die hemel verskyn: ’n vrou, wat met die son aangetrek is, met die maan onder haar voete en op haar kop ’n kroon van twaalf sterre en sy was verwagtend; sy het uitgeroep en was in kraam en was beangs om geboorte te gee.

Video vir Openbaring 12:1-2