Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Psalms 141:1-2

Psalms 141:1-2 PWL

’n Gedig van Dawid, met instrumentale musiek. יהוה, ek roep uit na U; maak gou om my te antwoord; draai U oor na my woorde en aanvaar hulle. Laat my gebed voor U wees soos wierook en die oplig van my hande soos die aandoffer.