Psalms 140:1-2
Psalms 140:1-2 PWL
Vir die musiekleier: ’n gedig van Dawid, met instrumentale musiek. Bevry my, יהוה, van bose manne, beskerm my van die manne van geweld wat bose dinge in hulle verstand, wil en emosie uitdink, wat aanhoudend stryd opwek.

