God donder met Sy stem; Hy doen groot en wonderlike dinge wat ons nie kan verstaan nie, Ps 29
Lees Iyov 37
Deel
Vergelyk alle weergawes: Iyov 37:5
10 dae
Vergifnis is een van die belangrikste sake in die Skrif. Ons evangelie is 'n evangelie van vergifnis. God vergewe ons sonde. Jesus is ons Verlosser van sonde. As Christene sukkel ons egter dikwels om ander te vergewe. Hier word 'n aantal tipes vergifnis bespreek. Dieselfde Jesus Christus wil jou vry maak van jou probleem om te vergewe.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!