Iyov 2:9-10
Iyov 2:9-10 PWL
Toe sê sy vrou vir hom: “Volhard jy nog in jou integriteit? Vloek God en sterf!” Hy antwoord haar egter: “Jy praat soos ’n dwase vrou praat! Ons het inderdaad God se seëninge ontvang, sal ons nie ook van Hom die slegte ontvang nie?” Deur al hierdie probleme het Iyov nie gesondig nie en ook nie kwaad teen God gepraat met sy lippe nie.




