Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Prediker 2:26

Prediker 2:26 PWL

Want vir ’n mens wat goed is in Sy Teenwoordigheid, gee God wysheid, kennis en vreugde, maar vir die sondaar gee hy harde werk om bymekaar te maak en te versamel, om ook dit te gee aan hom wat goed is in die Teenwoordigheid van God. Ook dit is kortstondig en ’n ergernis van gees.