Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Prediker 12:1-2

Prediker 12:1-2 PWL

Onthou nou jou Skepper in die dae van jou jonkheid, voordat die bose dae kom en die jare aanbreek waarvan jy sal sê: “Ek het geen plesier daarin nie,” voordat die lewe terugtrek, skoonheid dof word, rykdom faal en ná die voorspoed, armoede terugkeer,