Van Storms Na 'n Veilige Hawe: Kosbare Tyd Saam Met God in Die Eerste Oggend-Uur
4 Dae
Hierdie kort leesplan wat oor vier dae strek, moedig ons aan om Jesus se voorbeeld te volg deur tyd met die Vader deur te bring.
Dit wys hoe tyd by God in die vroeë oggendure, sy opdragte en voorsiening vir elke uitdaging bring, asook die voordele en beloftes wat daarmee gepaardgaan.
Hierdie inspirerende leesplan sluit af met praktiese riglyne, sodat die leser in Christus gewortel kan bly en 'n vrugbare lewe gevul met vrede, geloof en vreugde kan lei.