Numeri 13:26
Numeri 13:26 CAB23
En hulle het gegaan en by Moses en Aäron gekom en by die hele vergadering van die kinders van Israel, in die woestyn Paran, na Kades; en aan hulle en aan die hele vergadering berig gebring en aan hulle die vrugte van die land bekend gemaak.



