Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Numeri 12:8

Numeri 12:8 CAB23

Met hom sal Ek mond tot mond spreek, selfs skynbaar, en nie in donker woorde nie; en die gelykenis van die HERE sal hy aanskou. Waarom was julle dan nie bevrees om teen my kneg Moses te spreek nie?