Bible App logo
Soek-ikoon

Matteus 8:20

Matteus 8:20 CAB23

En Jesus sê vir hom: Die jakkalse het gate, en die voëls van die hemel neste; maar die Seun van die mens het geen plek om sy hoof neer te lê nie.