Amos 8:12
Amos 8:12 CAB23
En hulle sal ronddwaal van see tot see, en van die noorde tot die ooste, hulle sal heen en weer hardloop om die woord van die HERE te soek en dit nie vind nie.