Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Handelinge 2:41-45

Handelinge 2:41-45 CAB23

Toe is die wat sy woord met blydskap aangeneem het, gedoop, en op dieselfde dag is omtrent drieduisend siele by hulle gevoeg. En hulle het volhard in die leer van die apostels en die gemeenskap en in die breking van die brood en in die gebede. En vrees het oor elke siel gekom, en baie wonders en tekens het deur die apostels gedoen. En almal wat gelowig was, was saam en het alles gemeen; en hulle besittings en goed verkoop en dit aan almal verdeel, soos elkeen nodig gehad het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Handelinge 2:41-45