Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Handelinge 12:14

Handelinge 12:14 CAB23

En toe sy Petrus se stem herken, het sy die poort nie van blydskap oopgemaak nie, maar ingehardloop en vertel hoe Petrus voor die poort staan.