Esegiël 7:9
Esegiël 7:9 AFR20
Ek sal nie 'n traan stort nie, Ek sal nie deernis hê nie. Volgens jou optrede vergeld ek jou; jou afstootlike dade sal hulle in jou midde laat geld. Julle sal besef dat dit Ek, die Here, is wat toeslaan.