Esegiël 4:6
Esegiël 4:6 AFR20
As jy daarmee klaar is, moet jy 'n tweede keer gaan lê – op jou regtersy. Dan moet jy die sondeskuld van die huis van Juda dra, veertig dae lank. 'n Dag vir elke jaar is wat Ek dit vir jou maak.