Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Romeine 12:8

Romeine 12:8 ABA

As party van ons vir die ander gelowiges kan help om reg te lewe, dan moet ons vir hulle help. As party van ons vir die ander gelowiges van ons eie goed en geld kan gee, dan moet ons baie gee. As party van ons leiers kan wees, dan moet ons hard werk om goeie leiers te wees. As party van ons goed kan wees vir mense wat swaarkry, dan moet dit vir ons lekker wees om dit te doen.

Video vir Romeine 12:8

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 12:8