Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Psalms 144:2

Psalms 144:2 ABA

Hy doen altyd wat Hy belowe het, Hy is vir my soos 'n veilige plek in die berge, Hy beskerm my en Hy maak my vry, Hy is vir my soos 'n skild, ek voel veilig by Hom. Hy maak my mense gehoorsaam aan my.