Matteus 10:5
Matteus 10:5 ABA
Jesus het hierdie twaalf dissipels gestuur om te gaan preek. Hy het vir hulle gesê: “Moenie gaan na die heidene en moenie gaan na 'n stad van die Samaritane nie.