Jesaja 5:2
Jesaja 5:2 ABA
Hy het die grond op die heuwel omgespit en die klippe uitgehaal en hy het goeie wingerdstokke geplant. Toe het Hy 'n toring in die wingerd gebou en 'n parskuip in klip uitgekap. Hy het gehoop dat die wingerd druiwe sal dra, maar die wingerd het slegte vrugte gedra.


