Jesaja 11:4
Jesaja 11:4 ABA
Wanneer die arm mense in die poort kom, dan sal die koning reg doen aan hulle. Hy sal reg doen aan die mense wat nie belangrik is nie. Hy sal regeer oor almal in die land, en wanneer mense verkeerd doen, dan sal hy sê hulle moet sterf.





