Slaan direk na inhoud oor

Hosea 2:17

Hosea 2:17 ABA

Daardie dag sal Ek hulle help om 'n ooreenkoms te maak, 'n ooreenkoms tussen hulle en die diere en die voëls en al die klein diertjies wat op die grond kruip. Daar sal nie meer oorlog wees in die land nie, Ek sal hulle veilig laat woon.”