Hosea 12:2
Hosea 12:2 ABA
Die mense van Efraim vra die Assiriërs om hulle te help, maar dit help niks. Dit is soos iemand wat die wind probeer vang. Hulle lieg oral waar hulle gaan. Hulle soek moeilikheid, want hulle belowe om die Assiriërs te dien, maar hulle stuur olyf-olie na die Egiptenaars toe. Hulle vra die Egiptenaars moet hulle help teen die Assiriërs.”


