Terwyl hulle wyn gedrink het, het die koning weer vir Ester gesê: “Ek sal vir jou alles gee wat jy wil vra, ek sal doen wat jy wil hê, ook as jy die helfte van die lande vra waaroor ek regeer.”
Vergelyk alle weergawes: Ester 5:6
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!