Slaan direk na inhoud oor

Ester 5:5

Ester 5:5 ABA

Die koning het dadelik vir Haman laat roep, sodat hulle kon doen wat Ester gevra het. Hulle het saam gegaan om die kos te gaan eet wat Ester gereedgemaak het.