In die derde jaar nadat hy koning geword het, het hy 'n fees gehou vir al sy amptenare en ministers. Die belangrike manne van die lande Persië en Medië was daar, en al die belangrikste amptenare van die provinsies.
Vergelyk alle weergawes: Ester 1:3
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!