Slaan direk na inhoud oor

Handelinge 11:12

Handelinge 11:12 ABA

En die Heilige Gees het vir my gesê om saam met hulle te gaan en nie te stry nie. Hierdie ses gelowiges van die stad Joppe het ook saam met my gegaan, en ons het in die huis van Kornelius ingegaan.