No passado, Deus não levou em conta essa ignorância, mas agora ordena que todos, em todo lugar, se arrependam.
Vergelyk alle weergawes: Atos 17:30
5 Days
Every relationship begins with the pursuit–a beautiful dance of knowing and being known. A relationship with God is no different. In this five-day Bible plan based on Amy Groeschel’s newest four-week Bible study, The Pursuit, you'll discover not only how to wholly pursue God, but you’ll also realize God’s great pursuit of you!
5 dae
'n Gesin floreer saam. Wat 'n pragtige prentjie in hierdie tye! Gebruik hierdie 10-minuut family.fit tyd om pret te hê, en om fiksheid en geloof saam met jou gesin te bou terwyl julle na Handelinge 17 kyk. Dit kan aangepas word vir enige huisgesin kombinasie en ouderdomsgroep. Dit benodig geen spesiale toerusting nie, net 'n klein ruimte en jou verbeelding.
Die goeie nuus van Jesus verander alles. Deur Jesus is ons sondes vergewe, is ons verlos van ons verlede en is ons toekoms verseker. In Hom het ons versoening, transformasie, hoop en ‘n doel om voor te lewe. In hierdie 5-dag leesplan gaan ons na situasies in die Bybel kyk wat die lewensveranderende krag van die evangelie aan mense wys wat dit vir die eerste keer hoor.
7 Dae
Wat gebeur wanneer God se mense in eenheid wandel? In Johannes 17 bid Jesus nie net dat ons een sal wees nie, maar dat ons sy heerlikheid sal beleef. Ware eenheid is meer as bloot samewerking – dit skep ruimte vir God se teenwoordigheid om op besondere maniere sigbaar te word. Hierdie 7-dagleesplan nooi jou op 'n reis om die verband tussen eenheid en God se heerlikheid te ontdek. Terwyl jy bid, vra die Heilige Gees om jou nader aan Christus te trek, jou liefde vir ander te verdiep en sy heerlikheid deur jou lewe te openbaar.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!