Pois João batizou com água, mas vocês serão batizados com o Espírito Santo dentro de poucos dias.
Lees Atos 1
Luister na Atos 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: Atos 1:5
4 Dae
In hierdie 4-dagleesplan kyk ons hoe God sy Kerk stuur om as ambassadeurs van die Goeie Nuus (evangelie) na die nasies te gaan wat sy boodskap van redding dringend nodig het omdat God se oordeelsdag op pad is. - Pieter Wessels
Hierdie vierdagleesplan neem deelnemers op 'n reis deur die eerste deel van die boek Efesiërs om die waarheid van ons identiteit en posisie in Christus te ontdek. Die fokus is daarop dat die Christelike lewe nie begin by wat ons vir God doen nie, maar by wat God reeds deur Jesus Christus vir ons gedoen het. Elke dag bou voort op die sentrale waarheid dat ons uit genade gered is en saam met Christus 'n plek van rus, aanvaarding en oorwinning ontvang het ─ Ian Dubery.
5 Dae
Die Heilige Gees is nie net ’n krag nie – Hy is God, en Hy wil in jou woon en deur jou werk. Jesus het belowe dat sy volgelinge met die Heilige Gees gedoop sou word en krag ontvang. Ontdek wat dit beteken om sy teenwoordigheid te ken, sy krag te ontvang en Jesus met vrymoedigheid te verteenwoordig.
7 Days
A wash basin. Communion elements. A fishing net. They're part of a centerpiece for a very special gathering. In this devotional, see how each unique piece of decor symbolizes a way you’re invited to participate in the Kingdom of heaven here on earth.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!