1
Openbaring 15:4
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Wie sal U nie respekvol vrees nie יהוה en U Karakter en Outoriteit nie eer en loof nie, want U alleen is Afgesonderd; daarom sal al die nasies kom en voor U aanbid omdat U Waarheid is.”
Vergelyk
Verken Openbaring 15:4
2
Openbaring 15:1
Ek het ’n ander groot en wonderlike teken in die hemel gesien: sewe boodskappers met die sewe laaste plae, want in húlle is God se wraak afgehandel.
Verken Openbaring 15:1