1
Yegezk'el 22:30
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Ek het onder hulle ’n man gesoek wat ’n muur kan bou en voor My Teenwoordigheid in die bres kan tree vir die land sodat Ek dit nie sou verwoes nie, maar Ek het niemand gevind nie
Vergelyk
Verken Yegezk'el 22:30
2
Yegezk'el 22:31
daarom het Ek My verontwaardiging oor hulle uitgegiet; Ek het hulle deur die vuur van My toorn verteer; Ek het hulle lewenswyse op hulle kop laat neerkom,” verklaar יהוה-God.
Verken Yegezk'el 22:31