1
Psalms 141:3
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Stel ’n wag voor my mond, o יהוה, bewaar die deur van my lippe
Vergelyk
Verken Psalms 141:3
2
Psalms 141:4
sodat my verstand, wil en emosie nie neig na bose dinge en booshede doen saam met manne wat boosheid bewerk nie; laat my nie sout saam met hulle eet nie.
Verken Psalms 141:4
3
Psalms 141:1-2
’n Gedig van Dawid, met instrumentale musiek. יהוה, ek roep uit na U; maak gou om my te antwoord; draai U oor na my woorde en aanvaar hulle. Laat my gebed voor U wees soos wierook en die oplig van my hande soos die aandoffer.
Verken Psalms 141:1-2