1
Iyov 3:25
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
want die ding wat ek grootliks vrees, het oor my gekom en dit waarvoor ek bang was, het na my toe gekom.
Vergelyk
Verken Iyov 3:25
2
Iyov 3:26
Ek is nie rustig nie, ook nie kalm nie en nie in rus nie en rampe het gekom!”
Verken Iyov 3:26
3
Iyov 3:1
Na dit het Iyov sy mond oopgemaak en die dag waarop hy gebore is vervloek.
Verken Iyov 3:1